Die uitklop wedstryde is goed aan die gang met 'n paar verrassings. Die sogenaamde grotes begin ook vir mekaar tande wys.