Die FIFA Wêreldbeker 2026, die hoop, glorie en herinneringe (2)
247.pod by Peet
Episode notes
Teen hierdie tyd is die sokker wêreldbeker 2026 reeds goed opdreef. Die spanne wat eerste en tweede geeïndig het asook die spanne wat in die derde plek is met die meeste punte in hulle groepe, is deur na die eerste uitklop wedstryde. Vorige rekords begin spat.