Daar is Krag in GEBED!
Daar is Krag in GEBED!

VEK Therapéa di VEK Therapéa

Note sull'episodio

Hoekom is daar Krag in gebed?

•‘n Biddende kerk, is ‘n groeiende kerk.

•Intersessie is wanneer ons as gelowiges vir ander intree.

•Wanneer ons in gebed intree, skep dit ‘n spasie vir God om op te tree.

“We have to pray with our eyes on God, not on the difficulties.” (Oswald Chambers)

Skrifgedeeltes

Lukas 17 : 11 - 19

Flippense 4 : 4 - 7

Romeine 8 : 26

Parole chiave
SpritualityVek TherapeaFamilie Waardes