Die WOORD!
Die WOORD!

VEK Therapéa di VEK Therapéa

Note sull'episodio

.. die Woord van God is lewens-veranderend

Maak nie saak wat die vyand sê nie, die Woord is ons wapen.

Geloof, Vergifnis, Verhoudings, Ouerskap, Huwelike, Finansies, Liggaamlik. – Die Woord het leiding vir dit alles.

Die Wapenrusting

  • Bestaan uit 6 komponente.
  • 5 daarvan is bedoel vir verdediging.
  • Daar is egter neet een wapen om mee terug aan te val, dit is die Woord van God as swaard.

"The purpose of knowledge is action, not knowledge"(Aristoteles:)

Skrifgedeeltes

Johannes 1 : 1- 5

Psalm 1 : 1 - 3

Hebreërs 4 : 12

Efesiërs 6 : 14 - 17

Parole chiave
SpritualityVek TherapeaFamilie Waardes