Hierdie waarhede dra jou deur die moeilikste tye #2011

Hoop Nogtans di Francois Bredenkamp

Note sull'episodio

Rebecca St James is een van die groot name in die kontemporêre Christelike musiekwêreld. Sy is gebore in Australië. Haar pa het groot musiekbyeenkomste gereël in Australië, en was baie suksesvol. Maar om een of ander rede misluk een van die toere wat hy reël, en hy sit met ‘n halfmiljoen dollar se skuld en die gesin verloor alles. Die gesin verhuis na die VSA in 1991. Die werk wat haar pa sou ry, materialiseer nie. Hulle is brandarm, en afhanklik van mense se goedhartigheid om te oorleef. Sy het ‘n film gemaak oor die gesin se ervarings, Unsung Hero. Sy sê in ‘n onderhoud met Crosswalk Headlines die volgende: “If I have a takeaway from the film that I pray people will take away, it’s hope, and it’s that God redeems our story, no matter how hard it gets. And I think a lot of people are discouraged in our world today. They’re discouraged about marr ... 

 ...  Leggi dettagli