Episode 13 - Francois Jordaan (De...
Episode 13 - Francois Jordaan (Deel 1 van 3)
Die Rally-Raid Dagboek di Izaac Beytell & Stompie Mynhardt
E13
13 ago 2026
25:35
Note sull'episodio

In hierdie episode gesels ons met Francois Jordaan – ’n ware legende in Suid-Afrikaanse rally-raid-kringe en 'n onvermoeide ambassadeur vir die sport.

Francois deel openhartig sy ryk ervaringe en stories, onder meer:

- Hoe die legendariese motorfiets-renjaer Jim Redman petrol in die are van ’n 2-jarige Francois laat beland het

- Sy aanvankike deelname aan tydrenne, die oorskakeling na navigatorskap en die paaie wat uiteindelik gelei het na veldrenne

- Sy ontmoeting met Giniel de Villiers en die ontwikkeling van hulle hoogs suksesvolle vennootskap

- Die goue ontwikkelingsjare van die formidabele Nissan Hardbody saam met Glyn Hall

- Die spesiale verhouding met die legendariese Hannes Grobler

- Van toeskouer by die Dakar tot uiteindelike deelnemer saam met Giniel

Name wat in hierdie episode gen ... 

Parole chiave
rally-raid
off-road racing
rally
Suid-Afrika
Afrikaans
die rally-raid dagboek
Di quale luogo parla questo episodio?
Dove è stato create l'episodio