

Episode 3 - Hannes Grobler (Deel 1 van 2)
Die Rally-Raid Dagboek di Izaac Beytell & Stompie Mynhardt
E3
4 giu 2026
32:01
Note sull'episodio
In hierdie episode gesels ons met Hannes Grobler – 10-malige Nasionale Kampioen en een van Suid-Afrika se grootste motorsport legends.
Hannes vertel openhartig oor:
- Sy grootwordjare in Rustenburg, waar rugby sy eerste liefde was, totdat ’n besering hom na die motorsportwêreld gedryf het.
- Die legendariese jakkalsjag in plakkies en ’n T-hemp met ’n gewone straatmotor – die wedren wat die ouens se oë laat rek het en sy loopbaan afgeskop het.
- Sy dekades lange, lojale verhouding met Nissan Suid-Afrika.
- Die ontwikkeling van die ikoniese Nissan Hardbody saam met Glyn Hall, en die begin van ’n goue era vir die span.
- Hoe hy vir Grégoire de Mévius en Stéphane Peterhansel vir ’n “spin” gevat het – en só twee bakkies aan Nissan Europa help verkoop het.
- Die begin van sy vriendskap met G ...
Parole chiave
rally-raid
off-road racing
rally
Suid-Afrika
Afrikaans
die rally-raid dagboek
Di quale luogo parla questo episodio?
Country
Dove è stato create l'episodio
Country