Note sull'episodio
Van Slagoffer tot Oorwinnaar
Jy kan genees van wonde uit Jou ouerhuis, hoe Klein ookal. Anita van Zyl, Christelike Berader gesels Verder in die reeks oor Gebrokenheid oor die rol van 'n moeder en haar inpak in Jou lewe (ook joune in Jou kind se lewe)