
3. LGBTQIA+
Chick Peace por Mieke van der Merwe
T1 · E3
14 abr 2020
00:00
Notas del episodio
In hierdie episode het ek die voorreg om met Sansha (my sussie) en Lourens te gesels. Hulle is albei op die LGBTQIA+ spektrum en praat met my oor die pad wat hulle, onderskeidelik, gestap het vandat hulle uitgekom het. Hulle deel vulnerable idees en vertel ook van die ongelooflike vryheid van aanvaarding.
Producers: Stefanie Esterhuyse (@stefanie.esterhuyse)
Karina Le Roux (@karinanortjeleroux)
Equipment: SF van der Westhuizen (@sfvdw)
Music: Egozi - Cookie Dough
Palabras clave
lgbtq
gay
lesbian
asexual
brave
vulnerable