Regístrate gratis
Funcionalidades
Recursos
Precios
Podcasts
Regístrate gratis
Iniciar sesión
Chick Peace
por Mieke van der Merwe
Artes
Feed RSS
Escuchar en
Compartir
Episodios
Detalles
Temporada 1
3. LGBTQIA+
In hierdie episode het ek die voorreg om met Sansha (my sussie) en Lourens te gesels. Hulle is albei op die LGBTQIA+ spektrum en praat met my oor die pad wat hulle, onderskeidelik, gestap het vandat hulle uitgekom het. Hulle deel vulnerable idees en vertel ook van die ongelooflike vryheid van aanvaarding. Producers: Stefanie Esterhuyse (@stefanie.esterhuyse) Karina Le Roux (@karinanortjeleroux) Equipment: SF van der Westhuizen (@sfvdw) Music: Egozi - Cookie Dough
2. Consent
Hiermee dan toestemming om hierdie episode te geniet. Ons praat oor consent en wat dit beteken om (onder andere) boundries in verhoudings te erken en die omstrede opinies rondom besnydenis. Period. End of Sentence: https://www.netflix.com/watch/81074663?trackId=13752289&tctx=0%2C0%2C897292b93d8851cc74198034983ec95490587987%3A9da419a511951025b983dca60422c25fd0be16cf%2C%2C Female Genital Mutilation: https://youtu.be/MAQldouaOLE Producer: Stefanie Esterhuyse (@stefanie.esterhuyse) Artwork: Karina Le Roux (@karinanortjeleroux) Equipment: SF van der Westhuizen (@sfvdw) Music: Egozi - Cookie Dough
1. Menstrual Cups
In hierdie heel eerste episode praat ons oor menstruasie en al die frustrasies daar rondom. Ons deel ook hoe dit baie beter is om te manage met 'n menstrual cup. Dis graphic en presies wat ons nodig het. Producers: Stefanie Esterhuyse (@stefanie.esterhuyse) Artwork: Karina Le Roux (@karinanortjeleroux) Equipment: SF van der Westhuizen (@sfvdw) Music: Egozi - Cookie Dough