GuideMe- Ons pad na geestesgesond...
IA
GuideMe- Ons pad na geestesgesondheid
IA

Alles Uniek Potgooi por Henriete

Notas del episodio

Saam met Berader Este Marais van GuideMe Mental Wellness gesels ons oor geestesgesondheid, heelwording en persoonlike groei vanuit 'n Bybelse perspektief. Elke episode fokus op 'n nuwe onderwerp, bied praktiese insigte en gee jou ook die geleentheid om jou vrae in te stuur.

Ons vertrou dat hierdie reeks jou sal bemoedig, toerus en jou nader aan Jesus sal bring.