Alles Uniek Boekklub

Alles Uniek Boekklub

Alles Uniek Potgooi por Henriete
23 mar 2025
37:32

Notas del episodio

Audience of One en Koue Koffie Boeke gesels meer oor beskikbare boeke.

'n Getuienis word ook gedeel deur skrywer en illustreerder, Rachel-Mari, uit die boek, Net 'n komma, nie 'n punt nie

Luister saam en word geïnspireer om 'n boek aan te skaf en te begin lees.

Hier is stories van hoop wat sterk aanbeveel word.