Saambid

Alles Uniek Potgooi por Henriete
E3
17 jul 2024
35:02

Notas del episodio

Ons leer die belangrikheid van gebed en pas dit ook prakties toe deur saam te bid en voorbidding vir jou te doen.

Kunswerk deur Neil Breebaart van Art Refined. Volg Art Refined op oa. Facebook, TikTok, YouTube en Instagram