Rosestad - Vrydag Oggenddiens
Rosestad - Vrydag Oggenddiens

VEK Therapéa di VEK Therapéa

Note sull'episodio

PSALMS 92

13Die regverdiges sal sterk wees soos palmbome,soos hoë seders op die Libanon.

14Hulle vind hulle krag in die huis van die Hereen groei op in die tempel van ons God.

15Selfs in hulle ouderdom sal hulle nog toeneem in krag.Hulle sal fris en lewenskragtig wees

16So sal blyk dat die Here regverdig is,dat daar by Hom geen onreg is nie.Hy is my rots.

Parole chiave
SpritualityVek TherapeaOggenddiensRosestad