Note sull'episodio
SPREUKE 3
3Moenie dat liefde en trou by jou ontbreek nie;leef daarmee saam,maak dit 'n deel van jou lewe
.4So sal jy guns verwerf en byval vindby God en mens.
5Vertrou volkome op die Hereen moenie op jou eie insigte staatmaak nie.
6Ken Hom in alles wat jy doenen Hy sal jou die regte pad laat loop.
7Moenie dink jy het die wysheid in pag nie,dien die Here en vermy wat sleg is:
8dit is die geneesmiddel vir jou,die verkwikking vir jou liggaam.
Parole chiave
SpritualityVek TherapeaOggenddiens