FAMILIE Wees!
FAMILIE Wees!

VEK Therapéa di VEK Therapéa

Note sull'episodio

“We are created for community, fashioned for fellowship, and formed for a family and none of us can fulfill God’s purpose by ourselves.”{Rick Warren)

1 Lewe Galasiers 3:25 -29 Die vroeë kerk het hulle lewens met mekaar gedeel op ‘n baie persoonlikke vlak. Dit was ‘n 100% toewyding.

2 Missie Filipense 1:3-5 Dit gaan nie oor ons gemene belangstellings nie, maar oor ons missie.

3 Redder 1 korintiers 1: 9; 1 Johannes 1::1-4

Hoekom is Familie wees Belangrik?

•Geestelike Groei.

•Ondersteuning.

•Liefde en Eenheid.

•Deelname in God se missie.

•Aansterking van geloof.

Skrifgedeelte

Handelinge 2 : 38 - 47

Parole chiave
SpritualityVek TherapeaFamilie Waardes