Wat is jou HOEKOM??
Wat is jou HOEKOM??

VEK Therapéa di VEK Therapéa

Note sull'episodio

Kom ons kyk na Jesus se “Hoekom”.

Om sondaars te red. (Lukas 19:10).

Om Oorvloedige Lewe te Gee. (Johannes 10:10).

Om as ’n Losprys te Sterf. (Markus 10:45).

Om God se Liefde te Openbaar. (1 Johannes 4:9).

Om die Wet te Vervul. (Matthéüs 5:17; Hebreërs 8:6).

Om die Werke van die Duiwel te Vernietig. (1 Johannes 3:8).

Om van die Waarheid te Getuig. (Johannes 18:37).

Parole chiave
SpritualityVek Therapea