Trump tweet vir JW en Lelanie kyk...
Esplicito

Trump tweet vir JW en Lelanie kyk The Bachelor.

Esplicito

Van die spoor af di Lelanie du Preez

Note sull'episodio

JW vertel van die keer toe Trump hom getweet het, Lelanie delf in die The Bachelor sports in en hulle kontempleer hoe die podcast sal lyk as hulle 'n AI producer het.