K@k fancy saam die Mevrou (van Me...
Esplicito

K@k fancy saam die Mevrou (van Mevrou & co)

Esplicito

Van die spoor af di Lelanie du Preez

Note sull'episodio

JW en Lelanie praat met die Mevrou van Mevrou & co oor hoe sy haar beroemde brand op die been hou, hulle geskiedenis en aan die einde is daar ietsie spesiaal vir ons luisteraars... Luister mooi!