Lelanie leef vir die Enneagram
Esplicito

Lelanie leef vir die Enneagram

Esplicito

Van die spoor af di Lelanie du Preez

Note sull'episodio

Lelanie dwing vir JW om ‘n persoonlikheidstoets te doen en poog om kop of stert uit te maak. JW raak liggies bekommerd omdat hy skielik net ‘n tiepe is.