Kom ons eet cupcakes en huil, wan...
Esplicito

Kom ons eet cupcakes en huil, want JW verjaar.

Esplicito

Van die spoor af di Lelanie du Preez

Note sull'episodio

Op vandag se episode loop die trane hoog. JW verjaar en geskenke word uitgedeel, ons eet 'n paar cupcakes, maar die tol van amper 3 jaar in lockdown vat sy eis as ons diep in ons emosionele welstand indelf.