Esplicito
Lelanie verjaar en JW kontempleer of hy 'n goeie vriend is
Esplicito
Van die spoor af di Lelanie du Preez
Note sull'episodio
Met die aankoms van Lelanie 29e (wink wink) lewensjaar, praat die twee oor radiodramas, Lelanie wat dagga gesmokkel het en oor wat dit regtig beteken om selfbewus te wees.