Rosestad - Woensdag Oggenddiens
VEK Therapéa por VEK Therapéa
Notas del episodio
MATTEUS 13
3Hy het hulle baie dinge in gelykenisse vertel en onder andere gesê:“'n Saaier het eendag gaan saai. Met die saai het 'n deel van die saad op die pad geval, en
4die voëls het gekom en dit opgepik.
5'n Ander deel daarvan het op klipbanke geval, waar daar nie baie grond was nie, en dit het gou opgekom omdat die grond nie diep was nie.
6Maar toe die son warm word, is dit verskroei, en omdat dit nie wortel geskiet het nie, het dit verdroog.
7'n Ander deel het tussen die onkruid geval, en die onkruid het opgekom en dit laat verstik.
8Die ander saad het in goeie grond geval en 'n oes gelewer, party honderdvoudig, ander sestigvoudig en ander dertigvoudig.9“Wie ore het, moet luister!”
Palabras clave
SpritualityVek TherapeaOggenddiensRosestad