VEK  Therapéa

VEK Therapéa

por VEK Therapéa
Temporada 2026
Wat is jou HOEKOM??
Kom ons kyk na Jesus se “Hoekom”. Om sondaars te red. (Lukas 19:10). Om Oorvloedige Lewe te Gee. (Johannes 10:10). Om as ’n Losprys te Sterf. (Markus 10:45). Om God se Liefde te Openbaar. (1 Johannes 4:9). Om die Wet te Vervul. (Matthéüs 5:17; Hebreërs 8:6). Om die Werke van die Duiwel te Vernietig. (1 Johannes 3:8). Om van die Waarheid te Getuig. (Johannes 18:37).
Jy is SY 'HOEKOM"
JESUS se Kerk!
There are four principles that relate to stewardship Ownership Responsibility Accountability Reward. The word ownership, when it comes to stewardship, means God has created it and own's everything, and he has put man here to work as a steward of all of his creation. Ons is RENTMEESTER van die kerk van Jesus Christus. Skrifgedeeltes Matteus 16 : 13 - 19 1 Petrus 2 : 4 - 6 Efesiërs 2 : 17 -22 Kolossense 3 : 23 -24 Psalm 127 : 1 -2
Onvoorwaarlike LIEFDE!
Die hele Bybel is 'n liefdesverhaal. Dit begin met God, en God is liefde. Voor enigiets anders bestaan ​​het, het liefde gevloei tussen die Vader, die Seun en die Heilige Gees. Jesus sê vir die Vader, “omdat U My liefgehad het voor die grondlegging van die wêreld.” (Johannes 17) Viktor Frankl saw love as the highest human potential and a key to finding meaning in life, enabling a person to see the essential and potential essence of another human being. Skrifgedeelte Levitikus 9 : 18 1 Korintiers 13 : 1 - 13 Matteus 18 : 21 - 35 Johannes 13 : 34 - 35
FAMILIE Wees!
“We are created for community, fashioned for fellowship, and formed for a family and none of us can fulfill God’s purpose by ourselves.”{Rick Warren) 1 Lewe Galasiers 3:25 -29 Die vroeë kerk het hulle lewens met mekaar gedeel op ‘n baie persoonlikke vlak. Dit was ‘n 100% toewyding. 2 Missie Filipense 1:3-5 Dit gaan nie oor ons gemene belangstellings nie, maar oor ons missie. 3 Redder 1 korintiers 1: 9; 1 Johannes 1::1-4 Hoekom is Familie wees Belangrik? •Geestelike Groei. •Ondersteuning. •Liefde en Eenheid. •Deelname in God se missie. •Aansterking van geloof. Skrifgedeelte Handelinge 2 : 38 - 47
Ons is KERK!
KERK “WEES” Gaan oor persoonlike verhouding. Gaan oor wat Jesus ALREEDS gedoen het. Gaan total en al oor verhouding. Is aktief en missie-gedrewe. Dit strek verby die grense van enige gebou. Dit is ‘n leefwyse. Skrifgedeeltes 1 Petrus 2 : 4-5 Johannes 2 : 13 - 22 Handelinge 7 : 47 - 49 1 Johannes 4 : 7 - 17 Hebreërs 10 : 1 - 25
Ware AANBIDDING
“In the end, worship can never be a performance, something you’re pretending or putting on. It’s got to be an OVERFLOW of your heart. Worship is about getting personal with God, drawing close to God.” (Matt Redman) Skrifgedeeltes Johannes 14 : 19 -24 1 Timoteus 2 : 1-8
Daar is Krag in GEBED!
Hoekom is daar Krag in gebed? •‘n Biddende kerk, is ‘n groeiende kerk. •Intersessie is wanneer ons as gelowiges vir ander intree. •Wanneer ons in gebed intree, skep dit ‘n spasie vir God om op te tree. “We have to pray with our eyes on God, not on the difficulties.” (Oswald Chambers) Skrifgedeeltes Lukas 17 : 11 - 19 Flippense 4 : 4 - 7 Romeine 8 : 26
Die WOORD!
.. die Woord van God is lewens-veranderend Maak nie saak wat die vyand sê nie, die Woord is ons wapen. Geloof, Vergifnis, Verhoudings, Ouerskap, Huwelike, Finansies, Liggaamlik. – Die Woord het leiding vir dit alles. Die Wapenrusting Bestaan uit 6 komponente. 5 daarvan is bedoel vir verdediging. Daar is egter neet een wapen om mee terug aan te val, dit is die Woord van God as swaard. "The purpose of knowledge is action, not knowledge"(Aristoteles:) Skrifgedeeltes Johannes 1 : 1- 5 Psalm 1 : 1 - 3 Hebreërs 4 : 12 Efesiërs 6 : 14 - 17
Die Waarde van die Lewe!
Jesaja 55 Wat geld nie kan koop nie Verhouding Tyd Gesondheid Innerlike Vrede Intergriteit
1 de 6