Ons is KERK!
VEK Therapéa por VEK Therapéa
Notas del episodio
KERK “WEES”
- Gaan oor persoonlike verhouding.
- Gaan oor wat Jesus ALREEDS gedoen het.
- Gaan total en al oor verhouding.
- Is aktief en missie-gedrewe.
- Dit strek verby die grense van enige gebou.
- Dit is ‘n leefwyse.
Skrifgedeeltes
1 Petrus 2 : 4-5
Johannes 2 : 13 - 22
Handelinge 7 : 47 - 49
1 Johannes 4 : 7 - 17
Hebreërs 10 : 1 - 25
Palabras clave
SpritualityVek TherapeaFamilie Waardes