Episode 9 - Jannie Visser (Deel 1 van 2)
Die Rally-Raid Dagboek por Izaac Beytell & Stompie Mynhardt
Notas del episodio
In hierdie episode gesels ons met een van die legendes van Suid-Afrikaanse rally-raid: Jannie Visser – voormalige nasionale kampioen en steunpilaar van die Barberspan Motor Klub.
Jannie neem ons saam op 'n nostalgiese reis deur die sport se geskiedenis en deel fassinerende stories oor hoe dit alles begin het:
- Die ontwikkeling van baan-modderwedrenne by Syringa Park tot by Barberspan, en die oorgang na veldwedrenne weens brandstofbeperkings
- Die groot bydrae van die Wes-Transvaal-motor-klubs tot die sport se groei
- Die ikoniese Barberspan 500 – Suid-Afrika se oudste rally-raid-wedren
- Die vroeë dae se kreatiewe roetebeplanning (en hoekom kunsmissakke in bome onmisbaar was!)
- Hoe die Wêreld Rally-Raid Kampioenskappe in 2025 van die legendariese Barberspan-roetes gebruik gemaak het
- Die Visser-fami ...
Palabras clave
rally-raidoff-road racingrallySuid-AfrikaAfrikaansdie rally-raid dagboek
Sobre qué lugar trata este episodio
Country
Dónde está producido este episodio
Country