Wees Gerus

Therismos Ministry (ZA) por Marius & Abbey-Rose Hattingh

Notas del episodio

Hierdie Boodskap is 'n boodskap van aanmoediging en wys uit dat mense nie hulle probleme vir hulself moet hou nie, maar dis God se hart dat mense en Sy kinders in die oorwinning leef wat Jesus voor aan die kruis betaal het.

Palabras clave
Marius HattinghAfrikaansGenadeHoopBybelJesus ChristusGodSuid-AfrikaTherismos Bediening (SA)HelprusLiefde