Notas del episodio

Sedert die dag toe die maan deur 'n asteroïde getref is, weet almal dat dit onafwendbaar is: dis die begin van die Einde. Tog gaan die lewe op Dennehoop eintlik ongesteurd voort. Maar dan verdwyn Stegman, die makelaar wat alewig versekering aan almal probeer verkwansel, spoorloos. En terwyl Kaptein Emma Rosely die saak ondersoek, kom sy agter dat die inwoners van Dennehoop 'n klomp geheime vir mekaar wegsteek.

Palabras clave
man in die maanetienne fourieboekbekendstellingjaco jacobs